Besprekings vir Valentynsete moet voor of op 11 Februarie gedoen word. Dankie.
Maandag 14 Februarie 2011:
Valentynsete
Opsie 1 @R150pp.
4 Gang ete.
Voorgereg: Butternutsop,
Calamari-slaai,
Hoofgereg: 'Rack of Lamb', French beans, soetwortels, oondgebakte groente, gebakte aartappels, rys
Nagereg: Roomys en sjokoladesous.
Elke paartjie wat bespreek kry 'n gratis bottel wyn.
Opsie 2 @R120pp.
4 Gang ete.
Voorgereg: Butternutsop,
Calamari-slaai,
Hoofgereg: Beesstert, kappok aartappels, geelrys, oondgebakte groente.
Nagereg: roomys en sjokoladesous.
Elke persoon wat bespreek, kry 'n botteltjie Bon Vino.
Bespreek asseblief by Mariette de Koning @ 082 5555 328