Plaasvars Groente

Country Fruit & Veg, ook bekend as De Koning Broers Boerdery, is al baie jare in die groente bedryf. Ons bied allerlei groente aan, verwerk of onverwerk, vir almal se gerief.
Ons verbou die meeste van ons groente self. Ons lewer af in Port Elizabeth, Uitenhage, Despatch, Jeffreysbaai, Humansdorp en St.Francis.
Ons is altyd oop vir nuwe besigheid en stuur een maal ‘n week ‘n nuwe pryslys en ‘n nuusbrief met ‘n resep uit aan almal wat belangstel – huidiglik stuur ons die pryslys aan 1000 kliente!!! Ek kan nie wag om op 2000 te kom nie! Al wat jy moet doen om die nuusbrief en resep te ontvang is vir my 'n boodskap te stuur deur hier te kliek, en ek voeg jou by my e-pos lys.
Ek kan nie wag om van julle te hoor nie!!!